Adamastor

Adamastor
'n Standbeeld van Adamastor in Lissabon, Portugal
'n Standbeeld van Adamastor in Lissabon, Portugal

Skepping
Geskep deur Luís de Camões
Inligting
Spesie Griekse-tipe mitologiese karakter
Geslag Manlik
Die ooreenstemmende verse in die 1572-uitgawe

Die mitologiese figuur Adamastor is ‘n simbool vir die gevare wat die vroeë Portugese seevaarders op hulle ontdekkingstogte moes trotseer. Vasco da Gama het die reusagtige monster Adamastor gesien. So sê die Portugese digter Luis Vaz de Camŏes in sy gedig Os Lusíados.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search