Adresruimte

In rekenaarwetenskap definieer 'n adresruimte 'n reeks diskrete adresse waarvan elkeen kan ooreenstem met 'n fisiese of virtuele geheue-register, 'n netwerknodus, randtoestel, skyfsektor of ander logiese of fisiese eenheid.

'n Geheue-adres identifiseer 'n fisiese ligging in rekenaargeheue, soortgelyk aan 'n straatadres in 'n dorp. Die adres dui die ligging aan waar die data gestoor is, net soos 'n straatadres 'n spesifieke woonhuis in 'n woonbuurt aandui.

Voorbeelde van adresruimtes:

Spesifieke voorbeeld van toepassing op die Linux-bedryfstelselkern

  • Kernruimte
  • Gebruikersruimte waar die kern deur middel van funksies soos copy_to_user(), copy_from_user() en soortgelyke funksies toegang verkry.
  • Toevoer/afvoergeheue waar die kern deur middel van funksies soos readb(), writel(), memcpy_toio() ensovoorts toegang verkry.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search