Al-Isra

الإسراء
  Soera 17 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Isrâ’
Transliterasie Al-Isra
In Afrikaans "Die Israeliete"
Deel 15
Ajat 111
Uit die Koran: verse 34-44 van die soera "Die Israeliete", laat 14de-15de eeu.

Al-Isrâ’ (Arabies: الإسراء, "Die Israeliete") is die 17de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 111 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Die woord Isra verwys na die nagreis van Mohammed. Die soera is deel van 'n reeks al-Musabbihat-soeras, wat begin met die verheerliking van God.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search