Al-Kindi

Al-Kindi

Aboe Joesoef Ja'qoeb ibn Is-haq ibn as-Sabbah ibn 'omran ibn Ismail al-Kindi (Arabies: أبو يوسف يعقوب بن إسحاق الصبّاح الكندي c. 801 – c. 873) was 'n Arabiese Islamitiese geleerde. Hy was onder meer 'n filosoof, wiskundige, fisikus, chemikus, sterrekundige, musikant en astroloog, en word gereeld na as Al-Kindi verwys, of sy Latynse naam Alkindus.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search