Amdoeat

Ra se reis deur die dag.

Die Amdoeat (letterlik "Dit Wat in die Hiernamaals Is")[1] is ’n belangrike begrafnisteks uit die Nuwe Ryk van Antieke Egipte. Nes baie ander begrafnistekste is dit in grafkelders geskryf as verwysing vir die afgestorwene. Anders as ander tekste was dit beperk tot die grafte van farao's (tot met die 21ste Dinastie) of baie vooraanstaande adellikes.[2]

  1. Forman, Werner en Stephen Quirke. (1996). Hieroglyphs and the Afterlife in Ancient Egypt. Norman: University of Oklahoma Press. ISBN 0-8061-2751-1., bl. 117.
  2. Erik Hornung, vert. David Lorton (1999). The Ancient Egyptian Books of the Afterlife. Cornell University Press., bl. 27

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search