Anglo-Normandies

Anglo-Normandies
l'Anglio-Nouormand
Gepraat in: Flag of Ireland Ierland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 
Gebied: Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Wes-Romaans
    Galloromaans
     Oïl
      Anglo-Normandies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: xno

Anglo-Normandies (Frans: anglo-normand, Normandies: anglio-nouormand, Engels: Anglo-Norman) of Anglo-Frans, is die naam van die vorm van Frans wat tydens die Middeleeue vier eeue lank in Brittanje gebruik is.[1] Die taal het 'n groot invloed op Engels gehad en sowat 10 000 woorde van Normandiese of Franse oorsprong is in Engels opgeneem.

  1. England in the Middle Ages – A Medieval Tourist Guide, English-French language contact. URL besoek op 20 Mei 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search