Archon

'n Afbeelding op die oosfries van die Parthenon wat vermoedelik 'n archonkoning aandui, 'n oorblyfsel van die Griekse monargie
Eresetel van 'n eponieme archon, Athene

Archon, meervoud archonte, (Grieks: ἄρχων, meervoud ἄρχοντες) is 'n Griekse term wat "bewindhebber" of "heer" beteken, en wat steeds by geleentheid aangewend word as die titel vir 'n publieke ampsdraer. Dit is die manlike onvoltooide deelwoord van die werkwoordstam ἀρχ-, wat beteken "om te regeer", en is afgelei van dieselde wortel as monarg, hiërargie en anargie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search