Arielgroep

'n Arielgroep, in organiese chemie, is enige funksionele groep of substituent afgelei van 'n aromatiese ring, gewoonlik 'n aromatiese koolwaterstof, soos feniel en naftiel.[1]

Die proses waarin 'n arielgroep aan 'n substituent geheg word, word arilering or arilasie genoem. Hierdie reaksies is oor die algemeen kruiskoppelingsreaksies, wat metaalkatalisatore gebruik. Arielgroep reaksies is diselfde as dié van die arene.

Aromatiese ringe
Fenielgroep
Fenielgroep
Fenielgroep  
Tiofeen
Tiofeen
Tiofeen  
Naftaleen (genommer)
Naftaleen (genommer)
Naftaleen (genommer)  
Tolueen
Tolueen
Tolueen  
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Goldbook

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search