Basjkiers

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Basjkiriërs.
Basjkiers
Башҡорт теле, Başqort tele, باشقۇرت تئلئ 
Uitspraak: [baʂ.ˌqʊ̞rt.tɪ̞.ˈlɪ̞]
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Kasakstan Kasakstan 
Gebied: Basjkortostan
Totale sprekers: 1,3 miljoen[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Kiptsjak
   Noord-Kiptsjak
    Basjkiers 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ba
ISO 639-2: bak
ISO 639-3: bak 
Verspreiding van Basjkiers

Basjkiers (Башҡорт теле, Basjkort tele, باشقۇرت تئلئ, ) is ’n Turkiese taal wat deur die Basjkiriërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Basjkortostan.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bashkort" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 6 November 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search