Bokwiet

Bokwiet
Fagopyrum esculentum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Polygonaceae
Genus:
Fagopyrum
Spesie:
F. esculentum
Binomiale naam
Fagopyrum esculentum
Sinonieme

vele

Bokwiet (Fagopyrum esculentum) is 'n plant uit die duisendknoopfamilie (Polygonaceae). Belangrike Europese produksielande van bokwiet as voedselgewas is Pole en in 'n mindere mate Frankryk.

Dit is 'n eenjarige plant met 'n hol regopgroeiende, meermaal vertakte rooi stingel. Die blare is driehoekig tot hartvormig en is verspreid op die knope. Die wortelstelsel bestaan uit 'n sterk vertakte penwortel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search