Bonaventura

Bonaventura

Heilige
Gebore 1221, Bagnoregio, Viterbo-provinsie, Latium, Pouslike State
Sterfte 15 Julie 1274, Lyon, Lyonnais, Koninkryk Arles
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Heiligverklaring 14 April 1482, Rome deur Pous Sixtus IV
Feesdag 15 Julie
2de Sondag in Julie (1482–1568)
14 Julie (1568–1969)
Attribute Kardinaal se hoed op 'n bos; ciborium; Nagmaal; kardinale in Fransiskaanse klere, gewoonlik lees of skryf
Bonaventura
Geboortenaam Giovanni di Fidanza
Gebore 1221
Bagnoregio, Viterbo-provinsie, Latium, Pouslike State
Oorlede 15 Julie 1274
Lyon, Lyonnais, Koninkryk Arles
Vakgebied Filosofie, Skolastiek
Alma mater Universiteit van Parys
Beïnvloed deur Alexander van Hales, Aristoteles, Augustinus van Hippo, Pseudo-Dionysius, Anselmus van Kantelberg, Solomon ibn Gabirol, Stoa (deur Cicero)
Invloed op onder ander Nicolaas van Cusa

Bonaventura, gebore as Giovanni di Fidanza, (Bagnorea (die huidige Bagnoregio), 1221 - Lyon, 15 Julie 1274) was 'n Italiaanse fransiskaanse teoloog en filosoof.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search