Brachiopoda

Brachiopoda
Tydperk: Lower Cambrian–Onlangs
Lingula anatina van Stradbroke-eiland, Australië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Superfilum:
Filum:
Brachiopoda
Klas
  • Inarticulata
  • Articulata
Diversiteit
Ongeveer 100 lewende genera.
Ongeveer 5 000 fossielgenera.

Brachiopoda (ook Armpotiges genoem) word dikwels met weekdiere verwar omdat hulle uiterliik effens soos tweeskulpige weekdiere lyk. Die inwendige bou verskil egter beslis, sodat die sowat 260 verteenwoordigers van die groep in 'n eie filum geklassifiseer word. Tans speel Brachiopoda net ʼn beskeie rol in die seelewe, hoewel hulle in vroeëre tydperke een van die belangrikste groepe ongewerwelde diere was. Hulle is in die Famennium, wat deel van die Devoon was, en opnuut aan die einde van die Perm aan groot uitwissings blootgestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search