Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme.[1][2][3][4] Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme.[5] Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord Brāhmana (Brāhman verwys ook na Brahma- wat 'kennis' beteken, Brahman (selfstandige naamwoord) wie oor die 'kennis' beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem,[6] of Dvija "tweekkeer-gebore".[7]
Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik 'n magtiger en invloedryke groep in Indië geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen 'laer' kaste.[18][19]
↑Brāhmaṇaḥ, selfstandige naamwoord: "1. 'n Man wat aan die eerste van die vier klasse behoort ( varṇas in plaas van die kaste in Apte se Skt-Hindi woordeboek) van die Hindoes, 'n Brāhmaṇa(priester) (gebore uit die mond van Purusha)"; en ब्राह्मणbrāhmaṇa, byvoeglike naamwoord, "a. 1. Behoordend tot Brāhmaṇa", en ander betekenisse, sien: Apte 1965, p. 707, Apte 1966, p. 724–25; op p. 901 van laasgenoemde het Apte een van die betekenisse van varṇa as kast gegee maar dit gekwalifiseer met 'n stelling: "mainly people of four varṇas of brāhmaṇa (scholars, priests), kṣatriya (warriors), vaiśya (merchants), śudra (artisans)", en het nie die gebruik van die term varṇa toegelaat vir enige kas behalwe die vier nie.
↑Vir 'n definisie van ब्राह्मणbrāhmaṇa, met die laaste lettergreep wat 'n Vediese aksent bertoon, gebruik as 'n selfstandige naamwoord as "m. (betreffend Brahman of goddelike kennis), iemand geskool in die Veda, teoloog, priester, Brāhman, man van die eerste vier kaste"; en definisie van ब्राह्मण brāhmaṇa, met slegs die eerste lettergreep wat 'n Vediese aksent vertoon, gebruik as 'n byvoeglike naamwoord "a. (i) behoordende tot 'n Brāhman, Brāhmanies", sien: Macdonell 1924, p. 199.
↑Vir definisie van brāhmaṇa, met die laaste lettergreep wat Vediese aksente het, soos 'n selfstandige naamwoord, "m., iemand wat goddelike kennis het, a Brāhman. 'n man wat behoort tot die 1ste van die 3 tweekeer-gebeore klasse en van die vier oorspronklike onderafdelings van die Hindū liggaam", en die byvoeglike naamwoord brāhmaṇa, met die eerste lettergreep wat die Vedic aksent, vertoon, soos "relating to or given by a Brāhman, befitting or becoming a Br., Brāhmanical", sien Monier-Williams, p. 741, middelste kolum. Cf. Rgveda, Pune uitgawe, vol. 5 (indeks), p. 408 waarin alle voorkomste van brāhmaṇa as eerste persoon enkelvoud anudātta (sonder aksent) op die eerste twee lettergrepe vertoon.
↑Vir definisie van die neuter selfstandige naamwoord brahman (met Vediese aksent op die eerste lettergreep) as "n. the class of men who are the repositories and communicators of sacred knowledge, the Bramānical caste as a body (rarely an individual Brāhman)"; en die manlike selfstandige naamwoord brahman (met Vediese aksent op die slotlettergreep) as "one who prays, a devout or religious man, a Brāhman who is a knower of Vedic texts or spells, one versed in sacred knowledge", sien MW, pp. 737–38.
↑"Brahmin." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online.
↑Monier-Williams: inspired, inwardly stirred, wise, learned, etc.
↑'Dvija is meer algemeen vir Brahmane gebruik maar het ook Kṣatriyas en Vaiśyas ingesluit wat "reborn through investiture with the sacred thread" - Monier-Williams, is.
↑Manoranjan Mohanty. Class, Caste, Gender. 2004. "It is alleged that during the period of Brahminical domination, favouritism towards Brahmins and discrimination against non-Brahmins were both widespread."
↑S. N. Sadasivan. A Social History of India, p. 229. APH Publishing, 2000. ISBN 817648170X, .