Celestia

Celestia
Kort opsomming van die logo.
Logo

Skrywer Chris Laurel
Ontwikkelaar Chris Laurel, Celestia-ontwikkelaars
Aanvanklike vrystelling 2001
Nuutste weergawe 1.6.1/ 10 Junie 2011 (2011-06-10)[1]
Bedryfstelsel AmigaOS 4, BSD, Windows, OS X, Linux
Grootte op skyf Linux: 27,7 MB
AmigaOS 4: 44,4 MB
Mac OS X: 38,7 MB
Windows: 32,8 MB
Bronkode: 52,6 MB[2]
Kategorie Opvoedkundige sagteware
Lisensie GNU Algemene Publieke Lisensie
Webblad shatters.net/celestia

Celestia is 'n 3D-astronomieprogram vir Windows, OS X en Linux ontwikkel deur Chris Laurel. Die program word gelisensieer onder die GNU Algemene Publieke Lisensie en is vrye sagteware. Die program maak dit moontlik om voorwerpe van die grootte van die internasionale Ruimtestasie (ISS) tot sterrestelsels net soos die melkweg, driedimensioneel te simuleer. Die program gebruik OpenGL as 3D-biblioteek.

  1. (en) "Celestia: News". Celestia: Home. 10 Junie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2015. Besoek op 29 September 2015.
  2. "Celestia - Browse Files at SourceForge.net". SourceForge (in Engels). Geeknet, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 9 Junie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search