Chilene | |
---|---|
![]() Vlag van Chile | |
Totale bevolking: | ca. 18,5–19 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | ![]()
|
Taal: | Chileense diale |
Geloofsoortuiging: | Rooms-Katolieke Kerk (69,95%), Evangelisisme (9%), Europeese Protestantisme (6,14%), ongebonde (8,30%), Judaïsme (0,13%) |
Verwante etniese groepe: | Mapuche, Spanjaarde, Baske, Duitsers, Kroate, ander Europeërs |
Chilene is die mense van die Republiek van Chili, hetsy deur geboorte in daardie land, as kinders van Chilene of wat Chileense nasionaliteit verkry het. Dit is nie 'n enkele etniese groep nie, maar wel 'n nasionaliteit.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search