Concertgebouw

Concertgebouw
Ander name Het Koninklijk Concertgebouw
Stad of dorp Amsterdam
Land Nederland
Sitplekke 1,974 (Hoofsaal)
437 (Recital Hall)
150 (Koorsaal)[1]
Geopen 11 April 1888
Webtuiste www.concertgebouw.nl

Die Koninklike Concertgebouw Nederlands: het Koninklijk Concertgebouw) is 'n konsertsaal in Amsterdam, Nederland. Die gebou se uitstekende akoestiek plaas dit saam met Boston se Symphony Hall[2][3] en die Musikverein in Wene,[4] onder die beste konsertsale in die wêreld.

Ter viering van die gebou se 125ste bestaansjaar het Koningin Beatrix op 11 April 2013 die koninklike titel "Koninklijk" aan die gebou toegeken, soos sy in 1988 aan die Koninklike Concertgebouw-orkes op hul 100ste bestaansjaar toegeken het.[5]

  1. "Concerts". Concertgebouw NV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2021. Besoek op 23 Mei 2021.
  2. April 11, 1888: Concertgebouw, Home of Nearly Perfect Acoustics, Opens
  3. R. W. Apple, Jr., Apple's America (North Point Press, 2005), ISBN 0-86547-685-3.
  4. Tapio Lahti and Henrik Möller. "Concert Hall Acoustics and the Computer". ARK – The Finnish Architectural Review. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2007.
  5. "Koninklijke status voor Het Concertgebouw". Concertgebouw NV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2018. Besoek op 11 April 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search