Djin

Die profeet Iederies besoek die hemel en hel, Persiese skildery.

’n Djin, djinn of djien (Arabies: الجن, al-jinn) is ’n bonatuurlike wese in vroeë Arabiese en later Islamitiese mitologie en die Islamitiese godsdiens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search