Droese | |
---|---|
Droese in die Jordaanse dorpie Umm el-Quttein aan die grens met Sirië. | |
Totale bevolking: | ca. 800 000[1][2][3]–2 miljoen[4] |
Belangrike bevolkings in: | Sirië 500 000[5]–800 000[6] Libanon 220 000[7] |
Taal: | Arabies (moedertaal) Hebreeus (in Israel)[13] Spaans (in Venezuela) Engels (in die Verenigde State, Kanada en Australië) |
Geloofsoortuiging: | Droese |
Verwante etniese groepe: |
Die Droese (Arabies: درزي derzī of durzī, meervoud: دروز durūz; Hebreeus: דרוזי drūzī, meervoud: דרוזים druzim) is 'n etnies-godsdienstige groep wat in die tiende eeu in Egipte uit Sjiïtiese Islam weggebreek het en waarvan daar vandag tussen 800 000 en 2 miljoen volgelinge wêreldwyd is. Droese noem hulself muwahhidun, wat "monoteïste" beteken. Hoewel die Droese hulle beskou as die ware behouders van Islam, word hulle nie deur lede van die hoofstroom-Islamitiese groepe as Moslems erken nie.
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search