Fluit

'n Dwarsfluit
Shinobue en ander fluite
'n Blokfluit

'n Fluit is 'n versamelnaam vir 'n aantal musiekinstrumente wat klank produseer deur middel van 'n lugstroom wat op 'n skerp rand gerig word. 'n Persoon wat die fluit bespeel, word 'n fluitblaser of fluitspeler genoem.[1]

  1. Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search