Fylke

Noorweë word in administratiewe opsig in 15 provinsies of fylker verdeel

Die Noorse woord fylke (meervoud: fylker) verwys na 'n administratiewe eenheid van die Koninkryk Noorweë wat - ná die nasionale regering in die hoofstad Oslo - die tweede vlak van die administratiewe hiërargie vorm. As 'n eenheidstaat is Noorweë - benewens die gebiede Svalbard en Jan Mayen wat albei 'n spesiale status geniet - in 1975 in 19 provinsies of fylker verdeel om 'n administratiewe vlak tussen die munisipaliteite (Noors: kommuner) en die sentrale regering te skep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search