Verhouding | 2:3 |
---|---|
Goedgekeur | 2010 (bekendgestel) 2012 (geregistreer) |
Ontwerp | Reghoekige vlag wat horisontaal in ses ewe groot bane van rooi, oranje, geel, groen, blou en pers verdeel is, met die swart buitelyn van ’n driehoek en die wit buitelyn van ’n gaffel |
Ontwerp deur | Eugene Brockman |
Die Gay Pride-vlag van Suid-Afrika is ’n LGBTI-simbool wat ten doel het om die vryheid en uiteenlopendheid van die Suid-Afrikaanse nasie te weerspieël en trots in die land se LGBTI-gemeenskap aan te wakker.[1][2][3][4] Dit is in 2012 as die vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika geregistreer en is nie amptelik ’n nasionale simbool van Suid-Afrika nie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search