Gorinchem

Gorinchem

Gorcum / Gorkum
Munisipaliteit
Die Kriekenmarkt
Die Kriekenmarkt
Vlag van Gorinchem
Vlag
Wapen van Gorinchem
Wapen
Ligging van Gorinchem in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Gorinchem in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Gorinchem-munisipaliteit
Kaart van Gorinchem-munisipaliteit
Koördinate: 51°50′N 4°58′O / 51.833°N 4.967°O / 51.833; 4.967
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterReinie Melissant-Briene (CDA)
Oppervlak
 • Totaal21,93 km2 (8,47 vk. myl)
 • Land18,71 km2 (7,22 vk. myl)
 • Water3,22 km2 (1,24 vk. myl)
Hoogte
−0,5 m (−1,6 ft)
Bevolking
 • Totaal37 632
 • Digtheid2 011/km2 (5 210/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4201–4213
Skakelkodes0183
Bestuurlike sentrumGorinchem
Webwerfwww.gorinchem.nl
Die Dalempoort met in die verte die De Hoop-meule

Gorinchem is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².

Gorinchem is 'n vestingstad, wat omstreeks 1000 is gestig en geleë is aan die noordoewers van die Boven-Merwede- en Waal-riviere in die uiterste suidooste van die Alblasserwaard-streek as ook in die uiterste suidweste van die Tielerwaard-streek.[1] Die Linge-rivier vloei in hierdie stad in die Boven-Merwede.

Die munisipaliteit grens in die ooste aan die Gelderse Fort Vuren en aan die suidoostelike oorkant lê die Brabantse vestingstad Woudrichem en die Gelderse Slot Loevestein.

  1. Die dorp Dalem en omgewing, beslaan ongeveer 5 km² met sowat 900 inwoners, het tot 1986 aan die provinsie Gelderland behoort.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search