Haute-Normandie

Haute-Normandie

Blason de la Basse-Normandie

Départements Eure (27)
Seine-Maritime (76)
Prefektuur Rouen
Bevolking 1 832 942 inw.
(2009)
Bevolkingsdigtheid 149 inw./vk km
Oppervlakte 12 317 vk km
Arrondissemente 15
Kantons 6
Munisipaliteite 1 434
President van
Gewestelike Raad
Alain Le Vern (PS)

Haute-Normandie ("Bo-Normandië") was 'n Franse geweste wat in 1956 as administratiewe eenheid gevorm is. Dit het twee départements bevat: Seine-Maritime en Eure. Haute-Normandie beslaan die oostelike deel van die historiese provinsie Normandië, met 'n oppervlak van 12 317 vierkante kilometer en sowat 1,8 miljoen inwoners (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search