Hermafroditos

Hermafroditos
Griekse god

Naam Hermafroditos
God van Biseksualiteit, verwyfdheid, seksualiteit en vrugbaarheid
Blyplek Berg Ida
Simbool Tirsos (’n soort staf), kantaros (drinkbeker)
Ouers Hermes en Afrodite
Broers en susters Eros, Pan, Priapos, Tyche, Deimos, Phobos
Romeinse eweknie Hermaphroditus

Hermafroditos (Grieks: Ἑρμαφρόδιτος) was in die Griekse mitologie die kind van Hermes en Afrodite. Hy was ’n mindere god van biseksualiteit en verwyfdheid. Volgens Ovidius was hy ’n besonder mooi seun wat in ’n tweeslagtige wese verander is nadat hy een geword het met die waternimf Salmakis. Sy naam is die basis vir die woord "hermafrodiet".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search