Hexacorallia

Hexacorallia
Die steenkoraal Acropora latistella.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Hexacorallia
Ordes

Sien teks.

Hexacorallia is ’n subklas van Anthozoa wat uit sowat 4 300 spesies waterorganismes bestaan wat as poliepe voorkom; hulle het gewoonlik tentakels in veelvoude van ses. Dit sluit al die steenkorale in, waarvan die meeste in kolonies voorkom en koraalriwwe vorm, sowel as al die seeanemone en soantiede, wat geklassifiseer word in ses bestaande ordes.[1]

  1. Daly, M.; Brugler, M.P.; Cartwright, P.; Collins, A.G.; Dawson, M.N.; Fautin, D.G.; France, S.C.; McFadden, C.S.; Opresko, D.M.; Rogriguez, E.; Romano, S.L.; Stake, J.L. (21 Julie 2007). "The phylum Cnidaria: A review of phylogenetic patterns and diversity 300 years after Linnaeus". Zootaxa. 1668: 1–766. ISSN 1175-5326.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search