Himnusz

Himnusz, opgevoer deur die Amerikaanse Vloot se musiekgroep
Die oorspronklike manuskrip met Ferenc Erkel se handtekening

Himnusz (Hongaars: [ˈhɪmnʊs], ; letterlik: "himne" of "volkslied") of Isten, áldd meg a magyart (Hongaars: ; "God, seën die Hongaar") is die volkslied van Hongarye. Dit is in gebruik sedert 1844 en 'n pleidooi aan God. Die teks is deur Ferenc Kölcsey saamgestel, terwyl die melodie deur Ferenc Erkel gekomponeer is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search