Hinderlaagbemarking of strikbemarking verwys na bemarking tydens 'n geleentheid, waar die geleentheid se borge nie vir die bemarking betaal word nie.[1] Vir meeste groot geleenthede kry 'n enkele maatskappy alleenreg om as die eksklusiewe en amptelike borg in 'n sekere kategorie op te tree. Dit skep 'n probleem vir ander maatskappye wat dan ook probeer om hulle naam aan die geleentheid te koppel, sonder om vir die voorreg te betaal, en sonder om enige wette te oortree.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search