Hittewaarde

Die hitte van verbranding of hittewaarde of kaloriewaarde () is die energie wat vrygestel word wanneer 'n stof volledig met suurstof (O2) verbrand onder normale kondisies. Dit word gemeet in die energie vrygestel per hoeveelheid van die stof, bv kJ/kg, kJ/kmol, MJ/m3n, kal/kg, ens.

Die chemiese reaksie is tipies die koolwaterstof wat reageer met suurstof om koolsuurgas (koolstofdioksied – CO2), waterdamp (H2O(g)) en hitte te vorm. Indien byvoorbeeld metaan verbrand word, is die reaksie dus:


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search