Holm

Grave Creek holm, in Moundsville, West Virginia
Grafheuwels, oftewel tumuli, van die Sillakonings in Korea

'n Holm verwys in die algemeen na 'n kunsmatige, meestal geronde opgehoopte grondheuwel. Holms is in die verlede om verskeie redes opgerig, insluitend vir seremoniële redes (platformholms), as grafte (tumuli), of denkmale. Die woordstam kan teruggevoer word na die Proto-Germaanse 'hulmaz' wat 'n "heuwel" of "hoogte" aandui.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search