JHWH

Naam van God in Hebreeus

Die Hebreeuse letterkombinasie יהוה (jod-hé-waw-hé (JHWH, van regs na links gelees) is in die Tanag die Naam van God. Dit word ook wel tetragrammaton (τετραγράμματον) genoem, ʼn Griekse woord wat 'stelsel van vier letters' beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search