Javamens
| |
![]() | |
Algemene naam | Javamens |
---|---|
Katalogusnommer | Trinil 2, ens. |
Spesie | Homo erectus erectus |
Ouderdom | 700 000 tot 1,49 miljoen |
Plek ontdek | Trinil, Java, Indonesië |
Datum ontdek | 1891 en 1892 |
Ontdek deur | Eugène Dubois |
Die Javamens (Homo erectus erectus, voorheen ook Anthropopithecus erectus en Pithecanthropus erectus) is die fossiele van 'n vroeë mens wat in 1891 en 1892 ontdek is op die eiland Java (Nederlands-Indië, nou deel van Indonesië). Dit is na raming tussen 700 000 en 1 490 000 jaar oud en was ten tyde van sy ontdekking die oudste Hominidae-fossiel wat nog ontdek is. Dit is steeds die tipespesimen vir Homo erectus.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search