Julianus

Julianus
Keiser van die Romeinse Ryk
’n Portret van Julianus op ’n bronsmuntstuk van 360-363.
’n Portret van Julianus op ’n bronsmuntstuk van 360-363.
Caesar 6 November 355 - Februarie 360, onder Constantius II
Augustus 3 November 361 - 26 Junie 363 (verklaar in Februarie 360)
Gebore 331
Konstantinopel
Oorlede 26 Junie 363 (op 31 of 32)
Mesopotamië
Volle naam Flavius Claudius Julianus
Voorganger Constantius II
Opvolger Jovianus
Dinastie Konstantynse
Vrou Helena
Vader Julius Constantius
Moeder Basilina
Godsdiens Romeinse politeïsme

Flavius Claudius Julianus Augustus (Grieks: Ἰουλιανὸς;) (Macellum, Kappadosië 331 - naby Ktesifoon, Mesopotamië, 26 Junie 363) beter bekend as Julianus (II) Apostata was 360-363 keiser van die Romeinse Ryk.[1] was van 361 tot 363 keiser van die Romeinse Ryk, sowel as ’n filosoof en skrywer in Grieks.[2] Sy verwerping van die Christendom en sy bevordering van Neoplatoniese Hellenisme in die plek daarvan, het daartoe gelei dat die Christelike kerk hom as Julianus die Geloofsversaker gebrandmerk het.[3][4]

  1. "Julian the Apostate". Livius. org.
  2. Grant, Michael (1980). Greek and Latin authors, 800 B.C.–A.D. 1000, Part 1000. H. W. Wilson Co. p. 240. ISBN 978-0-8242-0640-6.
  3. Gibbon, Edward. "23". The History of the Decline and Fall of the Roman Empire.
  4. A Companion to Julian the Apostate (in Engels). Brill. 20 Januarie 2020. ISBN 978-90-04-41631-4.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search