Kleinfontein | |
---|---|
Koördinate: 25°49′55″S 28°30′3″O / 25.83194°S 28.50083°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,6 km2 (3,3 vk. myl) |
Hoogte | 1 448 m (4 751 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 650 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Webwerf | http://www.kleinfontein.net/ |
Kleinfontein is 'n jong nedersetting naby Pretoria, Suid-Afrika, waarvan die inwoners deur hul aandeelhouer-reëls tot Afrikaanssprekende Christene beperk word. Kleinfontein-plaas is in 1992 aangekoop en is sedert die middel 1990s ontwikkel as 'n Afrikaner-enklawe met 'n beperkte ekonomie. Alhoewel dit 'n plaas met woonhuise eerder as 'n dorpsgebied is, het dit teen 2017 reeds 'n inwonertal van 1 200 mense en 'n laerskool gehad.[1] Orania word as hul sustersdorp beskou.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search