Klimroete

'n Klimmer besig om 'n rots te bestyg.
Die suidelike en noordelike klimroetes teen Everest soos vanuit die Internasionale Ruimtestasie gesien.

'n Klimroete is die pad wat 'n klimmer volg om by die boonste punt van 'n berg, rots of ys-muur uit te kom.

Verskillende roetes se moeilikheidsgraad kan drasties wissel. Sodra 'n sekere punt bereik is, kan dit moeilik wees om te stop of terug te keer. Die keuse van watter roete om te volg is dus van kardinale belang. Waar beskikbaar kan gidse ingespan word om met die beplanning van die roete te help.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search