Komma

Die komma (,) word hoofsaaklik gebruik om die leesbaarheid van 'n teks te verhoog. Volgens die AWS (2017) dui dit die grense tussen bepaalde sinsdele aan, of maak dit die leser bedag op 'n kort pouse wat sinne in betekenisvolle dele verdeel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search