Ludacris

Ludacris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Brian Bridges
Geboorte 11 September 1977 (1977-09-11)
Champaign, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Kletskunstenaar, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Webwerf ludaversal.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ludacris (gebore September 11, 1977) is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crash (2004), Fast Five (2011), Fast & Furious 6 (2013), en Furious 7 (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search