Maaskaas

Maaskaas
’n Bakkie maaskaas.
’n Bakkie maaskaas.
Eienskappe
Tekstuur  Romerig
Veroudering  Nee
Voedingswaarde (per 100 g)
Vetinhoud  4,3 g
Proteïen  11,12 g
Koolhidrate  3,38 g
Energie  412 kJ
Tuisgemaakte maaskaas.

Maaskaas is ’n vars kaas wat van wrongel gemaak word en ’n matige smaak het. Dit het vermoedelik ontstaan toe mense dit tuis gemaak het van oorskietdikmelk ná die maak van botter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search