Maine-et-Loire

Maine-et-Loire (49)
Ligging van Maine-et-Loire in Frankryk
Gewes Pays de la Loire
Prefektuur Angers
Onderprefekture Cholet,
Saumur,
Segré
Bevolking 782 225 inw.
(2007)
Bevolkingsdigtheid 102 inw./vk km
Oppervlakte 7 166 vk km
Arrondissemente 4
Kantonne 41
Munisipaliteite 363
President van die
Conseil général
Christophe Béchu

Maine-et-Loire (49) is 'n Franse departement van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur (hoofstad) is Angers en sy onderprefekture is Cholet, Saumur, en Segré.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search