Maliekolder

'n Maliekolder.

'n Maliekolder is 'n Middeleeuse harnas wat bestaan uit metaalringetjies ("malies")[1] wat inmekaarskakel om 'n soort maas te vorm. Dit was tussen die 3de eeu v.C. en die 16de eeu n.C. in algemene gebruik in Europa, en langer in Asië en Noord-Afrika.

  1. "Maliekolder" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 13 September 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search