Malmedy

Malmedy

Måmdey
Munisipaliteit
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Malmedy
Vlag
Wapen van Malmedy
Wapen
Ligging van die Malmedy-munisipaliteit in die provinsie Luik
Ligging van die Malmedy-munisipaliteit in die provinsie Luik
Koördinate: 50°25′N 6°02′O / 50.417°N 6.033°O / 50.417; 6.033
LandVlag van België België
GewesWallonië
ProvinsieLuik
ArrondissementVerviers
Stigting~648
Regering
 • BurgemeesterJean-Paul Bastin (cdH)
Oppervlak
 • Totaal99,96 km2 (38,59 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal12 654
 • Digtheid127/km2 (330/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4960
Skakelkodes080
Bestuurlike sentrumMalmedy
Webwerfmalmedy.be

Malmedy, Waals: Måmdey, is 'n munisipaliteit en stad in die Belgiese provinsie Luik, met 'n bevolking van 12 700 in 2018 en 'n oppervlakte van 100 km².

Die stad is geleë waar die Warchenne-rivier in die Warche-rivier uitmond.

Die munisipaliteit bestaan uit drie deelmunisipaliteite:

Die munisipaliteit is Franstalig met fasiliteite vir Duitssprekende, en grens in die noorde aan die Hoë Vene, 'n streek wat aan die Ardenne (en die Eifel) behoort.

Baraque Michel wat met 674 meter die drie hoogste heuwel in België is, lê in die munisipaliteit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search