Markgraaf

Markgraaf (Duits: Markgraf) is 'n historiese adellike titel. Dit is 'n samestelling van die woorde mark, 'n grensprovinsie of landstreek, en graaf, koninklike bestuursamptenaar.[1]

  1. Etymologisch Woordenboek van het Nederlands, Besoek op 26 Desember 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search