Minuut

'n Stophorlosie. Die wyser voltooi een omwenteling per minuut.

'n Minuut is 'n eenheid waarmee tyd gemeet word. 'n Minuut is gelyk aan 60 sekondes. 'n Uur duur 60 minute en 'n dag duur 1440 minute.[1]

Die internasionale wetenskaplike simbool is vir 'n minuut is "min".[1]

  1. 1,0 1,1 Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (2006). "Hoofstuk 4.1". Le Système international d’unités/The International System of Units (SI) (PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.). ISBN 92-822-2213-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search