Mokgweetsi Masisi | |
Mokgweetsi Masisi in 2018 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 April 2018 | |
Vise | Slumber Tsogwane |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ian Khama |
Voorsetter van die Botswana Democratic Party
| |
Ampstermyn 1 April 2018 – 4 April 2018 | |
Voorafgegaan deur | Ian Khama |
Opgevolg deur | Slumber Tsogwane |
8ste Adjunkpresident van Botswana
| |
Ampstermyn 12 November 2014 – 1 April 2018 | |
President | Ian Khama |
Voorafgegaan deur | Ponatshego Kedikilwe |
Opgevolg deur | Slumber Tsogwane |
Lid van die Parlement vir Moshupa / Manyana
| |
Ampstermyn 2009 – 1 April 2018 | |
President | Ian Khama |
Voorafgegaan deur | Maitlhoko Mooka |
Opgevolg deur | Karabo Gare |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 21 Julie 1962 |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Neo Masisi |
Kind(ers) | Atsile Masisi |
Alma mater | Florida Staatsuniversiteit |
Mokgweetsi Eric Keabetswe Masisi (gebore op 21 Julie 1962) is 'n Botswana-politikus wat sedert 1 April 2018 as die vyfde President van Botswana dien. Tussen 12 November 2014 en 1 April 2018 het hy as agste adjunkpresident onder Ian Khama gedien.[1]
In Oktober 2019 is Masisi as Botswana se president herkies, nadat die Botswana Democratic Party sy grootste bedreiging vir eenheid in meer as vyf dekades beleef het, aangesien Masisi se voorganger, Ian Khama, by die opposisie aangesluit en Masisi van outoritarisme beskuldig het.[2] Khama is voorheen tydens Masisi se eerste toespraak aan die nasie skerp aangeval.[3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search