Molepolole

Molepolole
Bakwena se koninklike begraafplaas, voorheen 'n koninklike kraal by Ntsweng
Bakwena se koninklike begraafplaas, voorheen 'n koninklike kraal by Ntsweng
Molepolole is in Botswana
Molepolole
Molepolole
Koördinate: 24°25′S 25°32′O / 24.417°S 25.533°O / -24.417; 25.533
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikKweneng distrik
Bevolking
 • Totaal69 789
TydsoneUTC+2 (SAST)

Molepolole is 'n stad in Botswana. Die stad is ook die hoofstad en grootste stad van die Kweneng distrik. Die dorp is 50 km van Gaborone.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search