Nazi-saluut

Standbeeld van 'n persoon wat die Olimpiese saluut uitvoer.
Kinders salueer die Amerikaanse vlag.

Die Romeinse saluut, Bellamy-saluut, Nazi-saluut of Olimpiese saluut is 'n saluut met 'n uitgestrekte arm en die hand na onder. Die saluut is onder ander deur antieke Romeine, Hitler se Nazi's, en vir die Amerikaanse Getrouheidseed (Pledge of Allegiance) gebruik. Dit is ook tydens die Olimpiese spele gebruik en verskeie instansies gebruik dit steeds as groetvorm of as gebaar van vriendskap en getrouheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search