Neder-Sorbies

Neder-Sorbies
dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Neder-Lausitz
Totale sprekers: 6 860[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Wes-Slawies
   Sorbies
    Neder-Sorbies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur: Sorbiese Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: dsb
ISO 639-3: dsb 
Die Sorbiese taalgebied in Duitsland
Tweetalige padteken in Cottbus

Neder-Sorbies of Wendies (dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc, Duits: Niedersorbische Sprache) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 6 860 mense hoofsaaklik in die Neder-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Brandenburg gepraat. Die grootste stede in die Neder-Sorbiese taalgebied is Cottbus (Chóśebuz) en Lübbenau (Lubnjow).

Die naaste taal, wat nou aan Neder-Sorbies verwant is, is Opper-Sorbies. Die naaste verwante tale is Kasjoebies, Pools, Slowaaks en Tsjeggies.

  1. (en) ethnologue.com: Sorbian, Lower

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search