Die Reuse (hebreeus נְפִילִים nephilim "reuse", die meervoud van naphíl[1]) was in die Hebreeuse Bybel / Ou Testament groot hibriede wesens, die kinders van bonatuurlike wesens (engele) en menslike vrouens (Genesis 6:1-4). Die reuse was groter en sterker as mense en volgens die Apokriewe was hulle vol van boosheid.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search