Niʻihau Die Verbode Eiland | |
---|---|
![]() Lugfoto van Niʻihau | |
Geografie | |
Ligging | 21°54′N 160°10′W / 21.900°N 160.167°W |
Oppervlakte | 179,9 vk km |
Geranglys | 7de grootste eiland van die VSA-deelstaat Hawaii |
Hoogste punt | Mount Pānīʻau 381 m |
Demografie | |
Bevolking | 130 (in 2009) |
Bevolkingsdigtheid | 0,7/vk km |
Amptelike simbole | |
Blom | Pūpū ke ʻoke ʻo |
Kleur | Ke ʻoke ʻo (wit) |
Niʻihau of Niihau (niːhaʊ); Hawais: (ˈniʔiˈhɔu) is die kleinste van die bewoonde eilande in die Amerikaanse deelstaat Hawaii, met 'n oppervlakte van bykans 180 km². Niʻihau is 28,2 kilometer suidwes van Kauai anderkant die Kaulakahi-kanaal geleë.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search