Die Nywerheidsektor of vervaardigingsektor is die deel van die ekonomie wat deur die produksie en verwerking van goedere in fabrieke gekenmerk word, normaalweg met 'n hoë graad van meganisering en outomatisering – in teenstelling met produsering deur handearbeid.[1] Dit word ook apart beskou van ander sektore of takke van die ekonomie wat natuurlike hulpbronne produseer, en sektore wat dienste lewer (tersiêre sektor). Industrieë (Lat Industria: bedrywigheid, ywer), in die algemeen, is die produksie van ekonomiese goedere, produkte en dienste. Die industrie is opgedeel in verskeie industriële takke wat elk 'n spesifieke gedeelte van die ekonomie beslaan.
In die ekonomiese wetenskap val die vervaardigingsektor en bounywerheid in die sekondêre sektor van die ekonomie, waarnaas landbou en mynbou, die primêre sektor genoem word.
Produkte wat vervaardig word kan verdeel word in:
Die vervaardigingsektor word verdeel in:
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search