Omringklank

Luidsprekers wat omringklank lewer.

Omringklank (ook rondomklank, kringklank, sirkelklank genoem; Engels: multichannel surround sound, surround sound) beoog die opname en weergawe van musiek, radioteater, televisie- en rolprentklankbane in twee of meer kanale volgens die natuurlike gehoorvermoë van die mens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search